Разные песни — Die Vrolike Musikant аккорды
1ste Vers:
C G7
My vader was ‘n musikant, ‘n man van durf en daad
C F G7 C
Hy het gespeel in Suiderland, tesame met sy maat
REFRAIN:
G7
Walderie (Walderie)
C
Waldera (Waldera)
G7
Walderie (Walderie)
C
Walderalalalalala
G7
Walderie (Walderie)
C
Waldera (Waldera)
F G7 C
Tesame met sy maat
2de Vers:
My moeder was ‘n musikant, ‘n niggie al te fraai
Sy het gehou van volkspele, want sy kon tiekie draai
Refrein (want sy kon tiekie draai)
3de Vers:
En nou is ek ‘n musikant, omdat dit my bekoor
En oral waar ek ooit mag gaan sal jul my liedjie hoor
Refrein (sal jul my liedjie hoor)
Мы собрали все известные песни исполнителя Разные песни, аккорды песни Разные песни — Die Vrolike Musikant текст песни и разбор.